In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Afronding Optel en aftrek 3D-voorwerpe Breuke Faktore en veelvoude Omtrek, oppervlakte en volume Posisie en beweging Tessellasies Meetkundige patrone Getallesinne Waarskynlikheid
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Heelgetalle Optel en aftrek van heelgetalle Massa Herlei eenhede van massa Optel en aftrek van massa Afronding 3D-voorwerpe Breuke Deel met heelgetalle Omtre Volume Oppervlakte Posisie en beweging Transformasie Meetkundige patrone Waarskynlikheid
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Patrone Funksies en verwantskappe Vloeidiagramme Algebra Grafieke 3-D Voorwerpe Transformasies Vergroting en verkleining van meetkundige figure
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Plekwaarde en uitgebreide notasie Massa Optel van heelgetalle Aftrek van heelgetalle Aansigte van voorwerpe 2D – Vorms Transformasie Persentasie Desimale breuke Temperatuur Datahantering Lengte
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Gewone breuke Massa Afronding Optel en aftrek Aansigte van voorwerpe 2D- vorms Transformasie Temperatuur Datahantering Getalpatrone Vermenigvuldig
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Inhoud en volume Gewone breuke Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor Optel en aftrek 2D- Vorms Kyk na voorwerpe Datahantering Numeriese patrone Vermenigvuldiging Getalsinne Transformasie