In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende:
- Heelgetalle
- Optel en aftrek van heelgetalle
- Massa
- Herlei eenhede van massa
- Optel en aftrek van massa
- Afronding
- 3D-voorwerpe
- Breuke
- Deel met heelgetalle
- Omtre
- Volume
- Oppervlakte
- Posisie en beweging
- Transformasie
- Meetkundige patrone
- Waarskynlikheid