#Kwaliteit onderrig
Ondersteuningslesse en leermateriaal vir alle laerskool leerders.
#Volg nasionale riglyne
Opvoedkundige platvorm waar alle laerskool leerders enige plek, enige tyd kan leer.
Jou eerste keuse vir kwaliteit onderrig en leerderondersteuning.
Onderwysers het meer as 80 jaar gesamentlike ondervinding.
Ons maak seker ons volg die nasionale KABV/CAPS kurrikulum.
Ondersteuningslesse en leermateriaal aan alle laerskool leerders.
TreeTop Education is 'n aanlyn platvorm wat aan leerders ekstra hulp en vaardighede gee.
Nuwe leermateriaal word kwartaalliks opgelaai en die leerder kan teen sy eie tempo en pas daardeur werk. Vaslegging kan gedoen word asook 'n toets aan die einde van elke les om die leerder se vordering te bepaal.
Wat het ons studente en ouers te sê.
Lees wat ons kundiges te sê het.
Sluit nou aan by ons nuusbrief en wees die eerste om te weet oor afslag en nuwe lesse.
Geen strooipos nie. Teken te eniger tyd uit.