Graad 6 Wiskunde Hoofreken Aanlyn Quizes
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Heelgetalle Optel Aftrek Breuke Breuke van ‘n groep Lengte 3D-voorwerpe Vermenigvuldiging Simmetrie Meetkundige patrone
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Heelgetalle tel, rangskik en vergelyk Optel van heelgetalle Aftrek van heelgetalle Breuke Lengte Vermenigvuldig 3D-Voorwerpe 3D-Voorwerpe (Aangesigte) Meetkundige patrone Simmetrie Deling
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Gewone breuke Persentasie Desimale breuke Funksies en verwantskappe Omtrek van 2D-Vorms Oppervlakte van 2D-Vorms 3D-Vorms Buite-oppervlakte Volume Kapasiteit
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Heelgetalle Vermenigvuldig 3D-Voorwerpe Meetkundige figure Simmetrie Deling Desimale breuke Kapasiteit en volume
Vaslegging van tafels 1-12. Jy kry 5 geleenthede om jou tafel kennis te toets. Toets resultate is dadelik beskikbaar. Toetse word deur Mnr Sharp gemonitor en indien daar probleme geidentifiseer word sal hy terugvoering gee.