In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Provinsies en hoofstede Erfenis Erfenisterreine Goue voorwerpe Mpungubwe Frances Baard Erfenis in name Gariepdam Die Kasteel Die aalwyn Klipmuurdorp Kaditshwene Makhojwa-berg Mpumalanga San-rotskuns Drakensberg
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Vlugtelinge Voedselsoorte Beskermde klere Behuising Waterdig en vuurbestand
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Heelgetalle Optel en aftrek van heelgetalle Massa Herlei eenhede van massa Optel en aftrek van massa Afronding 3D-voorwerpe Breuke Deel met heelgetalle Omtre Volume Oppervlakte Posisie en beweging Transformasie Meetkundige patrone Waarskynlikheid
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Die San en oudste vorms van kommunikasie Posstelsel, radio en tikmasjien Die telegraaf en telefoon Die kamera en televisie Die persoonlike rekenaar en selfoon
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Planeet Aarde Aarde se oppervlakte Atmosfeer en Habitatte Aarde en Ruimte Die son Beweging om die son Son en lewe Watersiklus Maan Fases van die maan Vuurpylstelsels
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Gebruike van water Soutwater en varswater op aarde Hoe mense water kry Besoedeling en afvalwater