In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Landbou: Gewasse en vee Beeste was belangrik Kleiware Lydenberg koppe Ruilhandel Godsdiens, medisyne en genesing Jag
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Wat maak ‘n goeie leier Nelson Mandela se lewe Nelson Mandela as politieke gevangene Gandhi
In kwartaal 1 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Jagterversamelaars Jagterversamelaars – Sameleweig van die San San: Jag met pyl en boog, geloof en rotskuns Ampswapen Khoikhoi
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Antieke Afrika samelewing, Egipte Sosiale struktuur in Antieke Egipte Godsdiens in Antieke Egipte Die Sfinks, piramides en tempels Medisyne en doktors Toetankamen Die verspreiding van Egiptiese kennis na Europa en die Middel…
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Die eerste demokratiese regering in Suid – Afrika Regte in die Grondwet Die regstelsel en gelykheid onder die reg Kinders se regte en verantwoordelikhede Kinders se verantwoordelikhede Nasionale simbole
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Vevoer op land Vervoer op water Vervoer in die lug