Toets jou kennis vir Kwartaal 3 met die “on-line quiz”.
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel Slawerny in die Suide van Amerika Slawemarkte Impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op ekonomieë
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Rennaissance Galileo Galilei & Leonardo Da Vinci Nuwe kennis en idees – Ontdekkingsreisigers Redes vir ontdekkingsreise Seeweg na Ooste Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC)