Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 – Video lesse

Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 – Video lesse

In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Hernubare en nie-hernubare energie Hernubare energiebronne Kinetiese en potensiële energie Energiestelsels Hitte-oordrag Hitteverliese en hitteverkryging Isoleermateriaal Bruikbare en vermorste energie Nasionale netwerk

 Wiskunde Graad 6 – Kwartaal 3 Video lesse

Wiskunde Graad 6 – Kwartaal 3 Video lesse

In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Plekwaarde en uitgebreide notasie Massa Optel van heelgetalle Aftrek van heelgetalle Aansigte van voorwerpe 2D – Vorms Transformasie Persentasie Desimale breuke Temperatuur Datahantering Lengte