In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Handeldryf Waarmee mense handel dryf Suid-Afrika goud Regverdige handel
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Kaartvaardighede Aansigte Sleutels & simbole Roosterverwysings Kompasrigtings ‘n Kaart van Suid-Afrika Kaart van die wêreld
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Minerale en Steenkool-hulpbronne van SA Steenkool Mynbou Impak van mynbou op die omgewing Uitdagings vir mynwerkers