1 review for Ekonomiese & Bestuurswetenskappe (EBW) Graad 7 Kwartaal 1 – Video lesse
You must be logged in to post a review.
R250.00
In kwartaal 1 se video-lesse verduidelik Mnr Sharp die volgende:
-Die geskiedenis van geld
-Promesse, munte, papiergeld en elektroniese bankwese
-Die rol van geld
-Behoeftes en begeertes
-Goedere en dienste
-Herwinning
-Sosio-ekonomiese wanbalans
-Volhoubare werksgeleenthede
You must be logged in to post a review.
Jo-Milda –
Hi hoeveel video lesse is daar vir EBW Kwartaal 1?
Mnr Sharp –
Daar is 8 video-lesse in Kwartaal 1 EBW.