0(0)

Sosiale Wetenskap (Geografie) Graad 6 Kwartaal 1 – Video lesse

Description

In kwartaal 1 verduidelik Mnr Sharp die volgende:

  • Lengte- en breedtegraad en halfronde
  • Lengte- en breedtegrad op ‘n kaart
  • Konsep van skaal
  • Atlasse en globale statistieke

Topics for this course

4 Lessons

Les 1: Lengte-en breedtegraad en halfronde

Les 1: Lengte- en breedtegraad en halfronde00:11:29

Les 2: Lengte- en breedtegraad op ‘n kaart

Les 3: Konsep van skaal

Les 4: Atlasse en globale statistieke