Wat is Mental Maths?
‘n Vinnige getalbegrip sessie met leerders voor die afloop van elke formele Wiskunde-les.
Dit help leerders met die volgende:
Hierdie kwartaal doen ons basiese vaslegging en hersiening van Graad 3 Wiskunde.
Daar is 25 oefeninge met 10 punte elk.
Geniet en leer jou tafels elke dag!