Toets Jou Kennis is hersiening vrae om die leerder voor te berei vir toetse en eksamens.
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Materie en materiale Verandering van toestand Watersiklus Soliede materiale Verwerkte materiale Eienskappe van materiale Versterking van materiale Sterk raamstrukture Inheemse strukture
In kwartaal 2 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Metale en nie-metale Beplan ‘n ondersoek Eienskappe van nie-metale Gebruike van metale Metale roes Verwerking van metale Verwerkte materiale Verwerkte metale is nuttig Materiale met spesiale eienskappe Tradisionele verwerking
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Aarde beweeg om die son Die oppervlakte van die aarde Grond Grondsoorte Sedimentegesteentes Skalie, Sandsteen en Kalksteen Fossiele
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Sonnestelsel Planete Maan Teleskope Verkenners op mars en maan Maanverkenners van die toekoms
In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Planeet Aarde Aarde se oppervlakte Atmosfeer en Habitatte Aarde en Ruimte Die son Beweging om die son Son en lewe Watersiklus Maan Fases van die maan Vuurpylstelsels
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Stroombane Komponente van ‘n stroombaan Stroombaandiagramme Geleiers en isoleerders Elektriese geleiers en veiligheid Stelsels om probleme op te los Hoofstroomelektrisiteit Koste van elektrisiteit Onwettige aansluitings
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende onderwerpe: Energie in brandstof Verbranding van brandstof Veiligheid met vuur Energie en elektrisiteit Elektriese stroombaan Bou ‘n stroombaan Hoofstroomelektrisiteit Kragsentrales en kragbronne Veiligheid met elektrisiteit Energie en beweging Stelsels om te beweeg Wiele…
In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp energie en verandering asook stelsels en beheer aan die leerders. Ons kyk na die volgende onderwerpe: Energie en energie oordrag Energie om ons Beweging van energie in ‘n stelse Energie en klank