Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 – Video lesse

Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 – Video lesse

In kwartaal 3 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Hernubare en nie-hernubare energie Hernubare energiebronne Kinetiese en potensiële energie Energiestelsels Hitte-oordrag Hitteverliese en hitteverkryging Isoleermateriaal Bruikbare en vermorste energie Nasionale netwerk

 Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 1 – Video lesse

Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 1 – Video lesse

In kwartaal 1 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Biosfeer Vereistes vir volhoubaarheid van lewe Aanpassing by die omgewing Biodeversiteit Die 5 klasse van vertebrate Invertebrate Diversiteit van plante Geslagtelike voortplanting in angiosperme Bestuiwing Aanpassing vir bestuiwing Bevrugting en verspreiding van…

 Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 4 – Video lesse

Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 4 – Video lesse

In kwartaal 4 verduidelik Mnr Sharp die volgende: Sonenergie Die aarde se as Seisoene Seisoene en die verandering van die sonenergie Uitwerking van die aarde se gekantelde as op daglik Plante die grondslag vir lewe op aarde Fossielbrandstowwe Bewegings van…